Kern doel van die pos:
Lewer ‘n ondersteunende funksie aan die Administratiewe Bestuurder Graan deur die effektiewe werking van die Graan Admin afdeling te verseker.
Minimum Vereistes:
- Graad 12;
- Graad in Rekeningkunde;
- 3 jaar ondervinding in finansiele rapportering in graan omgewing sal voordelig wees;
- Geldige rybewys.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Goeie menseverhouding;
- Goeie Interpersoonlike vaardighede;
- Streshantering;
- Analities rekenkundige insig.
Verantwoordelikhede:
- Lewer ondersteuning aan Administratiewe Bestuurder Graan;
- Effektiewe samewerking met personeel in die Graan Admin afdeling;
- Lewering van korrekte en tydige finansiele inligting aan hoofkantoor;
- Lewering van adhoc take.
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
Main purpose of the position:
Provide a support function to the Grain Administrative Manager by ensuring the effective operation of the Grain Administration department.
Minimum Requirements:
- Grade 12;
- Degree in Accounting;
- 3 years experience in financial reporting in a grain environment will be beneficial;
- Valid drivers license.
Skills:
- Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
- Computer literate (MS Office);
- Good interpersonal skills;
- Stress management;
- Analytical and numerical insight.
Responsibilities:
- Provide support to the Grain Administrative Manager;
- Effektive cooperation with staf in the Grain Administration division;
- Provision of accurate and timely financial information to head office;
- Execution of ad-hoc tasks.
OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups to apply.